HOW TO PLACE AN ORDER


You choose between 3 portion sizes

  • Jumbo {650g} -  R102(Pensionars R93)
  • Large {450g} - R82(Pensionars R68)
  • Regular {350g} - R63(Pensionars R53)
  • R4 extra for take away container or buy a set of plastic containers for R85(once off).

Our deliveries are free if you are on our route in the Moot Area. You can Whatssapp, SMS or E-mail your order before 15h00 for the next day's daily meal or your order for the next week before Sunday 3pm. Frozen meal orders, works the same.  

Please remember quantities and size of the meal. Your name and Address. We will confirm your order. Payment on delivery. We deliver in the afternoons between 11:00 - 2pm.

Algemene inligtings stuk: om die basiese bestel en betaal stelsel uit een te sit.
Plaas asb jou bestelling voor 3pm elke middag vir die volgende dag se Spyskaart ete.
Indien jy jou bestelling weekliks plaas, stuur die bestelling vir die volgende week op 'n Vrydag middag voor 3pm deur. Noem of jy op die weeklikse spyskaart whatsapp groep geplaas wil word. Ek sal die totaal/rekening dan deur stuur nadat ek jou weeklikse/daaglikse bestelling ontvang het .Die betaling moet ook dan gedoen word via EFT. Behalwe as jy net daagliks wil bestel. Dan kan ons ook (op versoek)op 'n kontant met aflewering stelsel werk.
Die week se bestelling word bevestig sodra ek die betaling ontvang en verseker dan die aflewering van jou bestelling. Ek sal bevestig met 'n whatssapp indien ek die betaling ontvang het.
Maak asb seker dat daar iemand is om die bestelling te ontvang sodat die proses vlot verloop en almal se kos betyds af gelewer kan word. Maak ook asb seker dat ek wel jou adres het. Stuur sommer 'n pin asook die telefoon nommer van die persoon wat die kos gaan ontvang. Indien u verkies om die kos self op te tel, is die optel tye Maandag tot Vrydag vanaf 15h30 tot 17h30.
Die optelpunt is op die hoek van Nico Smith en 22 ste Laan. Voor die dubbel Garage in 22ste Laan. Lui asb die Lovefood klokkie en dan bring ons die kos na jou kar. 😁 Skakel my gerus indien die klokkie nie werk nie.
Indien jy EFT: Gebruik asb jou naam as verwysing.
Hier volg die Bank Details:
Capitec Bank
Spaar/Savings
Elmien Helena Botha
Acc number/Rekening nommer:
1577742077
Tak kode/branch number:
470010
Lovefood groete
Elmien😁

Phone number: 0833504727 for whattsapp/message order  or e-mail your order to: order.lovefood@gmail.com For pick up between 14h30pm - 17:30pm in Nico Smith street, Villieria