Home Cooking

Love Food Cafe

Pretoria


Welkom by die Lovefood Familie! Bestel asb voor 3pm Sondag middag. U bestelling word bevestig met 'n betaling. Ek stuur die spyskaart vir die week op Vrydae uit vir almal op die spyskaart groepie. Stuur asb vir my 'n whatsapp op 0833504727 indien u op die groepie wil wees.  



Hier volg die Pryse:

Klein - R35 (pensionaris - R33) (Onthou R4 ekstra vir wegneem houer)
Medium - R63 (pensionaris - R53) (Onthou R4 ekstra vir wegneem houer)
Groot - R82 (pensionaris - R68)  (Onthou R4 ekstra vir wegneem houer)
Jumbo - R106 (pensionaris -R93) (Onthou R4 ekstra vir wegneem houer)
Kom ons wees omgewings bewus.
Remember...R4 extra on every meal if you are not using the plastic containers(Available @ R80 a set) Lets be kind to the environment🐟

Busy Lives does not mean you can't eat healthy. We make wholesome food and deliver it to your doorstep. Have some quality time with your loved ones and don't worry

about the dishes! 

Hier volg bietjie algemene inligting:

Bestellings:

Hierdie is 'n algemene inligtings stuk om die basiese bestel en betaal stelsel uit een te sit.
Plaas asb jou bestelling voor 3pm elke middag vir die volgende dag se Spyskaart ete.

Ongelukkig kan ons nie spesiale kosversoeke of dieet voorkeure hanteer nie. Om te verseker dat die diens puik bly het ons besluit om streng by die Spyskaart te bly. Daar is slegs as alternatief Banting etes beskikbaar

Weeklikse  Bestellings:
Indien jy jou bestelling weekliks plaas, stuur die bestelling vir die volgende week op 'n Vrydag middag voor 3pm deur. Noem of jy op die weeklikse spyskaart whatsapp groep geplaas wil word. Ek sal die totaal/rekening dan deur stuur nadat ek jou weeklikse/daaglikse bestelling ontvang het.

Betalings:

Die weeklikse bestellings moet asb. gedoen word via EFT. Behalwe as jy net daagliks wil bestel. Dan kan ons ook (op versoek)op 'n kontant met aflewering stelsel werk.
Gebruik asb jou naam as verwysing. Die week se bestelling sal bevestig word, sodra ek die betaling ontvang en verseker dan die aflewering van jou bestelling. 


Aflewering:


Maak asb seker dat daar iemand is om die bestelling te ontvang sodat die proses vlot verloop en almal se kos betyds af gelewer kan word. Maak ook asb seker dat ek wel jou adres het. Stuur sommer 'n pin asook die telefoon nommer van die persoon wat die kos gaan ontvang.

Kos Optel:

Indien u verkies om die kos self op te tel, is die optel tye Maandag tot Donderdag vanaf 14h00 tot 17h30. Vrydag: 14h00 tot 16h00.
Die optelpunt is op die hoek van Nico Smith en 22 ste Laan. Stop asb langs die grys Cylex muur, nie voor die Dubbel Garage nie. Skakel my, dan bring ons die kos na jou kar. 

Hier volg die bankdetails:
Capitec Bank
Spaar/Savings
Elmien Helena Botha
Acc number/Rekening nommer:
1577742077
Tak kode/branch number:
470010
Lovefood groete
Elmien😁

E-mail adres: order.lovefood@gmail.com

Facebook Page: Love Food Cafe 

Instagram: cafelovefood

Phone number/Whats app 0833504727